Lidmaatskap
Enige eienaar van belasbare eiendom binne die grense van Kleinmond se dorpsgebied kan aansoek doen om lidmaatskap van die Kleinmond SAG Maatskappy Sonder Winsoogmerk.
Lede van die maatskappy:
• het stemreg by algemene vergaderings
• kan persone nomineer om verkiesbaar te wees as direkteure van die maatskappy
• is verkiesbaar om as direkteure te dien
Indien u enige verdere inligting benodig, kontak ons asb via epos.