Kleinmond Spesiale Aanslaggebied

Taal / Language:

KSAG-maatskappy

Kleinmond SAG word bestuur deur direkteure wat verkies word deur lede van die Kleinmond SAG maatskappy sonder winsoogmerk.

Direkteure:

PJL (Vic) Brink (Voorsitter)
CC (Charles) Swartz
JD (Jan) Stander
G (Guy) Andrews
J (Jean) du Plessis

Indien u enige verdere inligting benodig, kontak ons asb via epos.