



Kleinmond Spesiale Aanslaggebied
KSAG wil verseker dat Kleinmond ’n veilige, skoon en gesonde dorp bly vir al sy inwoners en besoekers sodat Kleinmond die voorkeurbestemming vir aftree, woon, werk en vakansiehou vir inwoners en besoekers kan bly.
Indien u enige verdere inligting benodig, kontak ons asb via epos.